Inicio > Términos > Afrikáans (AF) > Die tuin van Aardse Genot.

Die tuin van Aardse Genot.

Bosch se mees bekende en onkonvensionele skildery, Die Tuin van Aardse Genot was geskilder tussen 1490 en 1510. Die olie skildery is een van drie panele, met twee sy panele wat toevou oor die middel as hortjies.

Die linkse paneel vertoon die skeppingsverhaal, die middel, seksueel betrokke naakte figure, en die regse, tonele van die verdoemenis. As sodanig, is dit wyd verstaanbaar dat die skildery van links na regs aanskou moet word, as 'n waarskuwing teen die lewe se versoekinge.

Die skildery is tans gehuisves in die Museo del Prado in Madrid.

0
Agregar a Mi Glosario

Comentarios de otros usuarios

Debe iniciar sesión para participar en los debates.

Términos en las noticias

Temas relacionados

Janneman
  • 0

    Términos

  • 0

    Blosarios

  • 0

    Seguidores

Industria/ámbito: Ordenador Categoría: PC periféricos

drukker

'n tipe randtoestel wat harde kopieë produseer van informasie gegenereer deur 'n rekenaar op papier en ander media