Inicio > Términos > Afrikáans (AF) > nierkanker

nierkanker

Nierkanker is 'n tipe kanker wat begin in die selle binne-in die nier. Die twee mees algemene tipes nierkanker is nierselkarsinoom (NSK)en uroteelselkarsinoom (USK) van die renale pelvis. Hierdie name reflekteer die tipe sel waar die kanker ontwikkel. Die verskillende tipes nierkanker (soos NSK en USK) ontstaan op verskillde maniere, wat beteken dit het verskillende uitkomste (of prognoses), en dat dit verskillend beoordeel en behandel moet word. NSK is verantwoordelik vir ongeveer 80% van primêre nierkankers, en USK vir die meerderheid van die res.

0
Agregar a Mi Glosario

Comentarios de otros usuarios

Debe iniciar sesión para participar en los debates.

Términos en las noticias

Temas relacionados

Flow
  • 0

    Términos

  • 0

    Blosarios

  • 1

    Seguidores

Industria/ámbito: Frutas y verduras Categoría: Frutas

piesang

Die wereld se mees gewildste vrug Die mees gewone Amerikaanse verskeidenheid is die geel Cavendish. hulle word groen geoes en ontwikkel beter smaak ...