Inicio > Términos > Afrikáans (AF) > Konduktiewe gehoorverlies

Konduktiewe gehoorverlies

Konduktiewe gehoorverlies, hardhorendheid (hardhorigheid) (fisiologie), wat veroorsaak word deur 'n fout, steuring in die konduksie, geleiding van geluidsgolwe of -trillinge. Gewoonlik in die buite- of middeloor — onderskei van perseptiewe gehoorverlies; hardhorendheid; 'n konduktiewe hardhorigheid van ongeveer 40 desibel. In teenstelling tot sensorineurale gehoorverlies.

0
Agregar a Mi Glosario

Comentarios de otros usuarios

Debe iniciar sesión para participar en los debates.

Términos en las noticias

Temas relacionados

Handre Stoman
  • 0

    Términos

  • 0

    Blosarios

  • 0

    Seguidores

Industria/ámbito: Festivales Categoría: Navidades

Engele

Boodskappers van God wat die herders verskyn het en aankondiging van die geboorte van Jesus.