Inicio > Términos > Afrikáans (AF) > kalkoen eiers

kalkoen eiers

Kalkoene lê groot eiers met 'n bruin dop en 'n delikate smaak. Die rede hoekom kalkoen eiers nie oor die algemeen te verkoop gevind word nie is ekonomies: die gemiddelde kalkoen produseer net 100 tot 200 eiers per jaar, in vergelyking met die gemiddelde eierlêende hoender se 300 eiers per jaar. Bykomend, hoenders begin te lê op 19 tot 20 weke van ouderdom , maar kalkoene begin nie tot 32 weke nie. Gegewens hoeveel meer ruimte nodig is om 'n kalkoen te huis (16 tot 17 pond gemiddelde gewig in vergelyking aan 3.5 pond vir hoenders) en hoeveel meer voer nodig is, vat dit meer tyd en meer geld om een derde die eiers te produseer.

0
Agregar a Mi Glosario

Comentarios de otros usuarios

Debe iniciar sesión para participar en los debates.

Términos en las noticias

Temas relacionados

Collin Koortzen
  • 0

    Términos

  • 1

    Blosarios

  • 5

    Seguidores

Industria/ámbito: Comunicación Categoría: Comunicación escrita

Brief

'n Brief is 'n geskrewe boodskap op papier. Hedendaags is dit vreemd om hierdie vorm van kommunikasie te gebruik, tensy dit vir amptelike of ...

Contribuidor

Glosarios destacados

Beers You Have to Try

Categoría: Comida   2 15 Términos

Best Goalkeepers in Worldcup 2014

Categoría: Entretenimiento   1 9 Términos