Spaanse seder
Agricultura;
'n boom, Cedrela odorata van tropiese Amerika, Oos-Indië en Australië, met gladde bas,veeragtige blare, geel blomme en ligkleurige welriekende hout
teikenbestek
Agricultura;
area wat afgebaken word waar gewasse geplant moet word of wat effekte sal hê